To contact Lawnpro see menu below
 

Onkruid en kos is een ding, maar siektes het 'n grasperk dokter nodig.

'n Grasperksiekte het 'n grasperk dokter nodig

GRASPERKSIEKTES

  •  Dit moet altyd ingedagte gehou word dat wanneer 'n grasperk deur 'n kontrakteur of tuindienste gesny word sal die gevaar bestaan dat 'vreemde fungussiektes jou grasperk kan besmet.
  • Jy wil nie en moenie eers probeer om 'n grasperksiekte onder die knie te bring nie. 'n Siekte soos Pythium Blight kan 'n grasperk in enkele dae heeltemal uitwis.
  • Meeste van hierdie siektes is dan ook swamsiektes en kom hoofsaaklik voor in nat warm en bedompige tye,
  • Kry liefs die eksperte in om om te sien daarna.

Indien jy nie seker is nie kontak die Tegniese adviseur van Lawnpro by ons hoofkantoor in Pretoria op weeksdae tussen 08h30 en 12h00.

Telfoonnommer: 012 8034387 of

Epos: technical@lawnpro.co.za

of vul die vormpie in.

 

Disclaimer