 |
| To contact Lawnpro see menu below |
|
|
| |
Beheer insekte op jou eie grasperk
Maak die insekte omgewingsvriendelik dood, maar onthou nogsteeds om veilig te werk
MOLE CRICKETS
INSEKPESTE OP JOU GRASPERK
Dit moet altyd ingedagte gehou word dat wanneer 'n grasperk deur 'n kontrakteur of tuindienste gesny word sal die gevaar bestaan dat insekeiers jou grasperk kan besmet.
Insekte kan makliklik in die algemeen onder beheer gehou word. Daar is talle insekdoders wat met redelike sukses en goedkoop gebruik kan word.
- Cypermethrin is een produk wat nie 'n groot gat in jou sak sal brand nie.
- Dieselfde veiligheids en voorsorg maatreëls wat geld vir onkruide gel ook hier.
- Moet nie insekdoders onder enige omstandighede in jou visdammetjies laat beland nie.
Die gevaar bestaan egter altyd dat jy 'n plaag van een of ander aard op jou grasperk kry. Voorbeelde hiervan is:
MOLKRIEKE
- Molkrieke-molkrieke is verdoemend en moet liefs deur 'n grasperk spesialis be-arbei word.
- Molkrieke kan 'n grasperk in 'n baie kort tydjie ruïneer.
- Dieselfde geld ook termiete.
Indien jy nie seker is nie kontak die Tegniese adviseur van Lawnpro by ons hoofkantoor in Pretoria op weeksdae tussen 08h30 en 12h00.
Telfoonnommer: 082 5500148
Http.//www.lawnchemicare.co.za. mole cricket
|
|
|
|
Disclaimer
|