 |
| To contact Lawnpro see menu below |
|
|
| |
Vind uit hoe maklik dit is om van onkruid onslae te raak in 'n grasperk
Trek die onkruiddoder nader, moet asseblief nie die veiligheidstoerusting vergeet nie.
ONKRUID.
- Om onkruid met die hand uit te haal is 'n omslagtige affêre en hel op jou rug.
- Dit is veel makliker on Turfweeder aan te wend . Daar dat Turfweeder 'n selektiewe breëblaar onkruiddoder is veroorsaak dat dit nie egter geskik is vir alle soorte onkruide nie.
- Lees die etiket van die bottel aandagtig en moet nooit die dosisse oorskry nie.
- Maak seker dat jy handskoene en 'n goeie kwaliteit repirator dra.
- Moet ook onder geen omstandighede die spuit apparaat gebruik vir enige ander doel nie.
- Sorg dat die oordrifsel nie deur 'n windjie op ander plante oorgedra word nie, dit sal ander plante ook doodmaak.
- Wend die weer aan 2-3 weke na die eerste behandeling en daarna minstens een maal elke 3 maande.
- Indien dit reën binne 3-8 uur na aanwnding moet die aanwending herhaal word.
- Moenie die gras sny vir 7 dae voor en ten minste 2 dae na aanwending nie.
KOM BOGENOEMDE AANWYSINGS NA VIR 'N RELATIEWE BOSSIELOSE GRASPERK. DAAR IS EGTER GEVALLE WAAR JY 'N PROFESSIONELE GRASPERSPESIALIS SAL MOET INROEP, BYVOORBEELD:
- Uintjies
- Sierings
- Mos
- Wonder Lawn ens.
|
|
|
|
Disclaimer
|